Ekerk gaan lewendig [nuus & video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Ekerk gaan lewendig [nuus & video]


Die coronavirus (COVID-19) is ‘n onwelkome indringer in ons almal se lewens. Regdeur Suid Afrika en elders in die wêreld is eredienste gekanselleer vanaf eerskomende Sondag. Daarom wil ons jou uitnooi na ‘n ekerk saamkuier rondom God se Woord Sondagoggend om 09h00. Dit word direk “gestream" en jy kan die preek hier sien:



bottom of page