top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Oefen die regte kyk in
William Blake (1757-1827) se bekende woorde: “As a man is, so he sees,” is tydloos waar. Ons sien altyd wat ons verwag om te sien. Die lense van ons hart en ons verstand bepaal hoe ons kyk. Dit bepaal ook wat ons eerste raakkyk. As moeilikheid en slegte nuus op die voorgrond van ons lewe is, gaan ons dit eerste raaksien. En andersom. Dit vra ’n nuwe hart om anders te kyk en anders te sien. Vra gerus vir Paulus. Toe hy in Handelinge 9 in Jesus op die pad na Damaskus vasgeloop
Stephan Joubert
Feb 16


Hoe hanteer ons slegte nuus?
Elkeen van ons ontvang soms slegte nuus en die groot vraag is: Hoe hanteer ons dit? Nehemia, ʼn Judese amptenaar in die Persiese...
Liezel Lüneburg
Oct 15, 2024


Moenie so baie aandag aan die “bad stuff” gee nie
In die film Pretty Woman raak Julia Roberts se karakter, Vivian, iewers die volgende woorde kwyt: “The bad stuff is easier to believe. You ever notice that?”
Stephan Joubert
Nov 19, 2020


Die regte afstand is omgee
“Is COVID-19 dalk die Here se manier om die wêreldbevolking in toom te hou?” vra iemand. Hulle Bybelstudiegroep wil graag weet. Ek sukkel om my skok weg te steek, terwyl ek sê: “Dit klink amper of hulle God sien as ’n regsien-God.”
Stephan Joubert
Nov 5, 2020
bottom of page
