top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Wie sal lei in tye van onsekerheid?
Dit vat ‘n sekere tipe leier om te lei in onseker tye. Met onseker tye bedoel ek tye soos vandag, en uitdagende tye op ‘n gemeenskap se lewensreis. Ons leef in verskeie opsigte vandag in tye van kulturele oorgang, tye van politiese korrektheid en internasionale onsekerheid. Dit veroorsaak dat daar ‘n onderliggende angstigheid in ons ganse makrokultuur heers wat maak dat leiers risikobevrees is.
Roedolf Botha
Nov 10


Leier, jy hét meer as wat jy dink!
Leiers kan maklik data-junkies word. Ons het al voorheen gesê dat leiers vandag ‘n gebrek aan durf toon en dan graviteer na ‘n oorafhanklikheid van data, tegniek en navorsing, óf ‘n oordrewe empatie met onvolwasse mense sonder om hulle aanspreeklik te hou. Vandag spreek ons die eerste scenario aan: die onvolwasse manier waarop sommige leiers met data en navorsing omgaan.
Roedolf Botha
Oct 14
bottom of page
