top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Ontdek Jesus se soort relevansie
Is die kerk slegs relevant wanneer dit met ’n antwoord op elke nuwe vraag regstaan? Of wanneer dit gedurig preek en praat oor die jongste krisisse in die samelewing? Dalk nie. Sulke relevansie is meestal reaktief. Dit reageer net op die nuutste probleme. Die regte soort relevansie gaan oor meer as standpunte oor die nuutste sake van die dag.Â
Stephan Joubert
Jul 21
bottom of page
