top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die Here vat my soos wat ek is, maar lós my nooit soos wat ek is nie
Ek sê partykeer grappenderwys ek hou van alle mense. Ek hou van sommiges se gesig en van ander se rug. Ek hou van party mense as hulle kom en van ander mense weer as hulle gaan. Die feit bly, daar is altyd plek in my hart vir nog iemand om nie van te hou nie. Dit lyk vir my ek het ’n eindelose kapasiteit vir liefdeloosheid. Tog lyk dit nie of ek dieselfde ruim kapasiteit vir liefde het nie. Dit is vir my makliker om eerder ander mense se droogmakery raak te sien, as al die mo
Stephan Joubert
Oct 19, 2020


Ek is ’n rugsteker, maar God is nie
“Moenie mense vertrou wat jou ingedoen het nie.” “Ek gee mense net een kans." As hulle droogmaak vertrou ek hulle nooit weer nie. Ek hoor sulke tipe opmerkings so baie dat ek moet aanvaar mense glo dit regtig. Dan wonder ek wat sou gebeur as God sulke beginsels op ons toepas? Wat sou ons maak as Hy ons net een kans sou gee?
Stephan Joubert
Sep 21, 2020


Daar’s nie ‘n ‘Reg van Toegang Voorbehou’ bordjie by die kerk nie
“Ek gaan nie kerk toe nie, want daar is te veel skynheilige mense,” sê iemand vir ’n leraarvriend. “Jy is reg, maar hulle is ook welkom by e
Stephan Joubert
Mar 2, 2020


Oordeel van binne- nie buite
Een Sondag-oggend kort na ek klaar gepreek het in een van ons dienste, kom sê die opsigter dat daar buite die kerk ‘n hawelose ou dringend n
Ivor Swartz
Jul 30, 2019


Geestelike Spietkop
Deesdae lyk dit of elke tweede Christen met ‘n Facebook-profiel voel dat hulle ‘n “geestelike spietkop” moet wees vir die Here. Jy weet, daa
Ivor Swartz
May 7, 2019
bottom of page
