top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Jy is meer as miljoene atome wat na-doods gaan hersirkuleer
Die skrywer-akademikus, Alan Lightman, skep in een novelle ’n godheid genaamd Mr g. As dié ’n vrou sien sterf aan ’n ernstige siekte, weet hy die miljarde atome in haar liggaam sal nadoods hersirklueer word. Daardie sowat 21% koolstofdioksied en 10,1% waterstof in haar liggaam sal tydens haar verassing met ander gasse in die lug verbind. Ander elemente van haar liggaam sal eventueel ook deur plante opgeneem word; party sal selfs in reënwater beland en nog ander sal in suursto
Stephan Joubert
Oct 9


Ons leef met die ewigheid in ons harte
Ons fokus nooit ons aandag op dit, wat ons hier rondom ons sien nie. Ons fokus ons aandag op dit, wat ons nog nie met ons eie oë kan raaksie
Stephan Joubert
Aug 1, 2024


Dit het tyd geword om te ontrommel
Ons kinders is almal uit die huis en binne ‘n paar jaar is dit tyd vir aftrede. Ek en my man het besluit dat dit tyd is om kleiner te gaan. Ons wil graag verhuis na ‘n meenthuis. Die gedagte maak my effens benoud, want ons sal van baie goed ontslae moet raak. Hier sal ‘n grootskaalse “decluttering” moet plaasvind. As ‘n mens nog jou eie skoolrapporte van ongeveer 50 jaar gelede opgaar, weet jy dat daar baie ontrommeling sal moet gebeur! Ons woon in ‘n samelewing met ‘n ver
Helena Smith
Feb 8, 2022
bottom of page
