top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Gewone mense maak ook saak vir Jesus
Jesus het sy lewe verruil aan die kruis vir stukkendes, uitgeworpenes, gevallenes, dwelmgebruikers, misdadigers, duiwelaanbidders, randfigure en kie. Dit is waar. Maar Hy het ook die kruispad geloop vir gewone mense wat gewone lewens leef. Jy hoef regtig nie ’n baie groot sondaar te wees voordat God jou liefhet, of voordat Jesus kans sien om jou laste op sy skouers te tel nie. Ook hoef jy nie ‘n verloste duiwelaanbidder te wees, of ‘n gewese dwelmslaaf voordat jy ‘n kragtige
Stephan Joubert
May 21, 2020


Jy leef. Jy het die dood geklop.
Feodor Dostoyevski (1821-1881), die bekende Russiese skrywer se eie lewe was op 22 Desember 1849 amper verby. Hy is ter dood veroordeel as lid van ‘n literêre vereniging wie se publikasies bedreigend was vir die Tsar. Hy sou op ‘n plein in St Petersburg tereggestel word saam met ander gevangenes. Toe word daar aangekondig dat die tsar besluit het om hulle lewens te spaar.
Stephan Joubert
May 14, 2020


Anderkant die kruis
Jesus se aardse sending het spoedig ontaard in ’n lewensgevaarlike sending. Sy ontmaskering van die godsdienstiges se doodsheid, asook sy omgee vir onreines en sondaars het Hom uiters ongewild gemaak in die kringe van die magshebbers van die dag. Nogtans het Jesus se radikale boodskap van genade sondaars, verlorenes en randfigure se harte op elke plek aangeraak. Verlore mense is opgespoor. Siekes is genees. Bose magte het die wyk geneem. Die hemele het oopgegaan bokant stukke
Stephan Joubert
Apr 16, 2020


Jesus loop die genade-loop
Jesus se aankoms hier tussen ons was geen sagte landing nie. Met ’n voerbak as eerste bed en herders as eerste besoekers was dit van die beg
Stephan Joubert
Mar 26, 2020


Hierdie Vuur brand skoon
Vuur brand. Wie weet dit nie? Daarom speel mens nie met vuur nie. Dis lewensgevaarlik. Maar vuur maak soms ook skoon. Dit brand dooie dinge uit die pad. Op verrassende maniere is vuur soms die pad na nuwe lewe toe, soos op daardie oggend in Jerusalem toe hemelse vure skielik begin brand het. Toe die winde van verandering begin waai het, het die vure van vernuwing ook begin brand.
Stephan Joubert
Mar 13, 2020


Hoeveel keer moet ek vir die Here askies sê voordat dit tel?
“Daar is nog onbelyde sondes in jou lewe.”“Jy moet jou sondes by die naam bely, anders help dit nie.”“Jy pleit nie die bloed van Jesus genoe
Stephan Joubert
Mar 9, 2020


Genade hou aan vergeef
Petrus dink hy vat godsdiens na nuwe plekke toe daar in in Matteus 18. Hy stel naamlik voor om die vergifnis-limiet vanaf drie keer na sewe
Stephan Joubert
Feb 27, 2020


Die Here is by jou
Ek het al so baie beleef dat mense in ‘n tyd wat hulle swaarkry, baie vrae het of vra. Hoe meer antwoorde hulle kry, hoe meer
Marietjie Joubert
Feb 25, 2020


Hou op om ’n lafaard met ’n gewete te wees
Een van die moeilikste dinge in die lewe is om te erken dat jy ’n lafaard is. Wag, daar’s nog iets erger - dit is om weet jy is ’n lafaard m
Stephan Joubert
Feb 6, 2020
bottom of page
