top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die afgewaterde evangelie
In ‘n nuwe studie deur die Barna-groep ‘State of the Church 2020” het hulle onderhoude met 500 senior pastore in die VSA gehou oor hulle grootste bekommernisse.
Coen Slabber
Apr 15, 2020


Gebruik dit, of verloor dit!
Die vervulling met die Gees werk in ‘n sekere sin soos daardie “use it, or loose it” reël in rugby. Ja, ek weet die Gees is ten volle by my en dat Hy my nie verlaat nie. Ek glo ook met my hele lewe dat Christus my veilig tot anderkant die doodlyn dra. Maar ek weet ook ek kan nie eindeloos bly vasklou aan laasweek se opgebruikte geloof nie. My pad saam met die Gees gaan oor hoe ek hier en nou, vandag, oop is vir sy werk. My verhouding met Christus moet vandag ‘n impak op my le
Stephan Joubert
Apr 10, 2020


Toe staan Petrus op
Merkwaardige woorde, dié! Nou die dag nog het Petrus op sy gesig in die modder gelê nadat hy Jesus verloën het. Maar nou staan hy op tussen die groot skare wat saamgedorm het om te kom kyk wat aan die gebeur is. Vol van die Gees het die apostel die skare in die oë gekyk wat gedink het party van die Christene wat in verskillende tale praat is dronk. Hy het hulle dadelik reggehelp deur te sê dat die woorde van Joël 2 pas in hulle midde op ‘n nuwe, aanskoulike wyse in vervulling
Stephan Joubert
Apr 3, 2020


COVID-19 groei; ons geloof en liefde doen dieselfde!
Verlede Woensdag het die Wêreld Gesondheid Organisasie die corona virus tot ’n internasionale pandemie verklaar. Dit het gevolg kort nadat d
Stephan Joubert
Mar 16, 2020


Pinksterdag!
Pinkster is die Joodse oesfees. Min het die Christene daardie oggend in Jerusalem gedink die oes op daardie dag sou ‘n hemelse een wees. Wan
Stephan Joubert
Mar 6, 2020


Herwin jou selfrespek
Ons het tegnologie volledig in ons lewens aanvaar. Daar is geen tyd om stil te staan en hierdie verhouding te heroorweeg nie. Tegnologie het ons kultuur en manière verander. Selfrespek en etiket het uit ons lewens verdwyn – dit is nou nie meer slegte manière om aan die eettafel op jou foon te praat nie. Ons werk het nie meer ‘n plek of tyd in ons lewens nie. Ons is op roep vir enigeen enige tyd van die dag, ons is permanent verbind aan slegte base, veeleisende kliënte en verv
Coen Slabber
Feb 19, 2020
bottom of page
