top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die Gees bid
Die Gees is die Een, wat ons innerlike lewe Godwaarts rig. Hy doen dit deur ons intiem aan God te verbind. Hy plaas daardie diepe hunkering
Stephan Joubert
Mar 1, 2024


’n Gebed om eerste te wees…
Ben van Tonder is ’n goeie vriend. Hy is predikant in Nederland. Verlede jaar het hy ’n aangrypende gebed op Facebook geplaas, wat ek met sy
Stephan Joubert
Feb 15, 2024


Vandag gebeur tussen nie-meer-nou-nie en nog-nie-nou-nie
Die verlede lyk altyd baie meer uitgesorteerd as wat dit regtig was. Ons dink graag terug aan die dag van gister en eergister as rustige tye
Stephan Joubert
Feb 5, 2024


Dink terug aan God se goedheid en getrouheid
Wanneer dit sleg gaan vergeet ek so maklik die onverwagte seëninge, die waardevolle lesse wat ek uit moeilike tye geleer het. Ek vergeet van
Elmarie van der Westhuizen
Jan 17, 2024


God hoef nie saam te stem met ons nie
Nicholas Epley en ‘n span navorsers het in 2009 in ‘n studie bevind dat as sommige godsdienstiges hulle standpunte oor ’n bepaalde saak vera
Stephan Joubert
Dec 4, 2023


Sterker as die son
“Hy is sterker as die son” - dis wat ‘n kindjie so ewe nou die dag tydens ‘n kinderdiens antwoord toe die leraar vir hulle vra wie is God in
Stephan Joubert
Nov 17, 2023


Geroep vir ‘n tyd soos hierdie
Die verhaal van Ester is vir my aangrypend. Dit lees soos ʼn boeiende roman, wat jy nie kan neersit nie. Dit vertel ons van ‘n Joodse weeskin
Helena Smith
Nov 14, 2023


Leef daardie groot “V” yskoud
Daardie groot “V” is lewensgevaarlik. Ek praat van vrees, daardie soort wat al jou hoop en energie steel. Slegte vrees is hoog op die gewild
Stephan Joubert
Nov 13, 2023


Moenie nog ‘n “niemand” wees nie
“Niemand gee meer vir mekaar om nie.” “Niemand dien meer die Here nie.” Jy kry gedurig met sulke uitdrukkings by die werk, by die kerk, of t
Stephan Joubert
Nov 9, 2023


Om jouself te gee
Markus 12:41 - 44 vertel van ’n weduwee, wat twee klein muntstukkies in die tempel se skatkis gegooi het. Hierdie muntstukke se waarde was g
Stephan Joubert
Oct 5, 2023


Wat pas is eerlikheid
Gun my nog een geestelike waarde uit 'n Jane Austin-verhaal. Wat min mense weet, is dat Jane Austin 'n Christen was en 'n aktiewe navolger v
Roedolf Botha
Sep 12, 2023


Maak tyd vir stilte in ‘n besige, raserige wêreld
Op ‘n yskoue wintersoggend voor ek moet opstaan vir werk, dink ek aan baie verskonings om ‘n bietjie later in my warm bed te lê. Dan bestee
Helena Smith
Jul 25, 2023


Speel daardie twee geloofkaarte reg
Jy moet die hand speel wat vir jou uitgedeel is. So lui die spreekwoord. Dit behels dat jy moet weet watter kaarte is in jou hand is en wat die beste opsies daarmee is. Jou eerste speelkaart is dat jy ’n voltydse geseënde kind van God is. Dalk het jy hierdie wenkaart laat val, omdat jy afgeleer het om jou oog op Sy voltydse goedheid te hou. Staak dit. Moenie net fokus op alles, wat skeefloop nie. Psalm 37 sê jy moenie jou kop breek oor al wat ’n skelm is nie. Woon en werk rus
Stephan Joubert
Jun 8, 2023


Onvoorwaardelik
Het jy al van Frank Laubach (1884-1970) gehoor? Hierdie sendingreus se aanvanklike werk onder die Moros in die Filippyne was ‘n groot misluk
Stephan Joubert
Apr 14, 2023


Om in God se skaduwee te leef
Om in iemand anders se skaduwee te leef, het ‘n baie negatiewe konnotasie. Daar is egter Iemand in wie se skadu ek graag permanent wil bly.
Helena Smith
Apr 4, 2023


Wat op, moet af: Lewe op die berg is tydelik
ʼn Berg is ʼn fantastiese natuurverskynsel, wat gebore word uit ʼn magtige sameloop van omstandighede. Die majestueuse Himalajas, byvoorbeeld,
Liezel Lüneburg
Mar 21, 2023


Oppas vir daardie rooi knoppie in jou lewe
Het jy ook ‘n rooi knoppie in jou kop? Ek praat van daardie denkbeeldige rooi knoppie wat jou laat ontplof van woede, wanneer dit gedruk word? Daardie rooi knoppie gaan soms af as mense op jou senuwees werk. Of as hulle krap waar dit nie jeuk nie. As jy sommer vinnig aan ’n paar mense en situasies kan dink wat jou eie temperatuur in sulke rooi knoppiesones injaag, dan weet jy jy kort meer geduld.
Stephan Joubert
Mar 2, 2023


Nood leer bid
Die afgelope paar weke het ek weer telkemale in die koerant gelees van mense, wat in geweldsmisdade betrokke was. Moord, aanranding en gewel
Marietjie Joubert
Feb 21, 2023


Moenie dat nood jou leer bid nie, laat die Here jou leer
“Nood leer bid.” So lui die spreekwoord. Moenie dit met toe oë glo nie, want dan gaan jy altyd bid soos wat jy in tye van nood bid. Dan gaan al jou gebede eintlik net om jou eie nood draai. Of om jou behoeftes. Doen eerder wat Jesus se dissipels in Lukas 11 gedoen het. Gaan vra vir Jesus om jou te leer bid. Hy is die regte Leermeester. Hy sal vir jou die “Ons Vader”-gebed leer bid. Dan sal jy weet gebed gaan heel eerste oor God se eer en oor sy koninkryk. Dan sal jy elke dag
Stephan Joubert
Nov 24, 2022


Ek wag nie passief op die volgende vlug hemel toe nie
Jesus het ons nooit weggewens uit die wêreld nie. Nog minder het Hy ons uit die wêreld weggebid. Dit leer ons uit Sy gebed kort voor Sy kruisiging in Johannes 17. Hier in vers 15 bid Jesus as volg: “Ek vra nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.” Nee, Jesus wil nie hê dat ons passief in een of ander geestelike wagkamer moet rondsit en wag op die volgende vlug hemel toe nie. Hy bid ons terug na die lewe toe om Sy getuies hier te gaan w
Stephan Joubert
Aug 25, 2022


Meld aan en help dat lewens gered word
Volodymyr Zelensky, die leier van die Oekraïne, is gevra hoe sou hy ’n oorwinning beskryf in die skrikwekkende oorlog met Rusland. Toe antwoord hy: “Victory is being able to save as many lives as possible.” Tot soveel as 10 miljoen van sy land se mense het reeds gevlug volgens sommige skattings. Hulle stede is aan flarde geskiet. Hulle huise is verwoes. Vroue en kinders slaap in openbare sale in buurlande terwyl hulle
Stephan Joubert
Jul 21, 2022
bottom of page
