top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Maak nuwe vriende, God se soort vriende!
Die term unfriend val nie te vreemd op ons ore nie. Dit wemel immers op sosiale media. Die Oxford Dictionary se omskrywing hiervan is glashelder: “To remove someone as a friend on a social networking site such as Facebook.” Hiervan gepraat, God is glad nie sterk op unfriend nie. Inteendeel. Die Bybel leer ons Hy maak graag vriende. Boonop leer die Bybel ons dat Hy hulle lewenslank as vriende wil behou.
Stephan Joubert
Mar 13


Ons leer by nuwe Christene van gasvryheid
Ek dink met nostalgie terug aan my kinderjare, toe gaste soms ongenooid by ons huis opgedaag het en met liefde en gasvryheid oorval is. Ek d
Helena Smith
May 30, 2023


Eregaste by vandag
In een toneel in Alice in Wonderland daag Alice op by die Mad Hatter se teepartytjie. Sy hoor dan dit is ‘n “very merry unbirthday party.” Almal wat nie verjaar op daardie dag nie, is genooides! Toe die Mad Hatter uitvind dit is ook Alice se “unbirthday”, sê hy dadelik vir haar dat dit darem ‘n baie klein wêreld is, want dit is ook sy “unbirthday”. Toe vier hulle al te lekker fees.
Stephan Joubert
Feb 13, 2023
bottom of page
