top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Een van die belangrikste Jesus-beginsels is ook die ongewildste
In een van die eerste drie gewilde Indiana Jones-flieks, Indiana Jones and the Last Crusade, was die hoofkarakter, ‘n argeoloog, op soek na
Roedolf Botha
Jul 16, 2024


Omgee is ook goeie dade
Het dit jou ook al oorgekom? Jy sit iewers in ’n koffiewinkel, “minding your own business”, soos wat die Engelse sal sê. Dan praat onbekende
Stephan Joubert
Jul 15, 2024


Is jou hart hard, of leef jy met God se hart?
Wat ek nou gaan sê mag jou dalk skok: Die hardste harte vind ons nie onder die goddeloses nie, maar onder gelowiges, “God se mense”. As ons
Helena Smith
Jul 9, 2024


Dien
Geesvervuldheid het ‘n direkte effek op my huwelik. Ek kan nie vroom-vroom die Here elders in die lewe dien, maar my huwelik lyk intussen
Stephan Joubert
Jun 28, 2024


Klap hande vir ander
Hoekom is dit vir sommiges so moeilik om saam met ander, wat ’n prys of ’n toekenning kry, bly te wees? Of om ’n stukkie erkenning te gee aa
Stephan Joubert
Jun 20, 2024


Wat sou Jesus doen?
As ‘n Jesus-volgeling, kan ek eerder saam met Johannes die Doper sê: “Hy moet meer word en ek minder.” My eie ek mag nie die belangrikste pe
Alet Gardner
May 22, 2024


Die wêreld verander vandag
Mense dink hulle kan nie die wêreld verander nie, maar hulle kan! Jy en ek kan ook. Die wêreld is eintlik maar net daardie wêreld waarbinne
Stephan Joubert
May 9, 2024


Ons hoop is op die kleintjies!
Ek kyk nou die dag ‘n fliek waarin ‘n klein, nietige en onbelangrike mensie sê: “I know exactly what to do. I’m just too afraid to do it.”
Roedolf Botha
Apr 23, 2024


God hou van useless mense
Nadat die oorsese ontwerper, Philippe Starck, een aand in ’n restaurant gesukkel het om suurlemoensap oor sy vis uit te druk, het hy besluit
Stephan Joubert
Apr 8, 2024


Tot aan die kruis toe getrou
Die enigste beperking op die wreedheid van enige kruisiging was afhanklik van die gemoedstoestand van die Romeinse offisier, wat op daardie
Stephan Joubert
Mar 21, 2024


Dienswerk: soms die “stiefkind”-gawe
God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet hoe hard julle vir Hom gewerk het nie: hoe julle julle liefde vir Hom betuig het deurdat jull
Alet Gardner
Mar 6, 2024


Dit gaan oor die regte keuses én die regte dade
Dit is nie elke dag maklik om ander mense lief te hê nie, selfs nie eens die oulikes nie. Soms irriteer mense jou. Partykeer werk hulle op j
Stephan Joubert
Feb 22, 2024


Bly binne die “gesonde leer”
Paulus praat dikwels in sy briewe van “die gesonde leer”. Dit word in Titus 2 aan die regte geloofsonderrig in die Here vasgeknoop. Hierdie
Stephan Joubert
Jan 18, 2024


Gucci of geloof?
James Twitchwell vertel in ‘n boek oor die wêreld se nimmereindigende liefdesverhouding met luukshede dat die besit van luukse artikels, sko
Stephan Joubert
Jan 12, 2024


Om eg en reg lief te hê
God hou van mense, alle mense! Hy het selfs Sy vyande lief. Die meeste van ons hou ook van ander mense, maar definitief nie van álle ander m
Stephan Joubert
Dec 7, 2023


Werk reg vir die Here
Die Nuwe Testament deel onder andere die volgende beginsels rondom werk: Om te werk is ‘n gegewe; dit is nie ‘n luukse of ‘n straf nie. (1 K
Stephan Joubert
Oct 23, 2023


Geseënd is sulke laatkommers
Doer in 1939 het George Dantzig as jong student laat vir ‘n wiskundeklas by die universiteit opgedaag. Teen daardie tyd het sy professor ree
Stephan Joubert
Oct 16, 2023


Gee weg
Wat my aangryp wat God se voorskrifte rakende sorg vir die armes betref, is dat dit ‘n doodnormale deel van ons lewe moet uitmaak. Mense moe
Stephan Joubert
Oct 13, 2023


Om jouself te gee
Markus 12:41 - 44 vertel van ’n weduwee, wat twee klein muntstukkies in die tempel se skatkis gegooi het. Hierdie muntstukke se waarde was g
Stephan Joubert
Oct 5, 2023


Armer, armste!
Reeds in die Ou Testamentiese tyd het God Sy mense daaraan herinner om nooit op mense, wat arm is, te trap nie. God het ‘n hart vir armes. H
Stephan Joubert
Sep 22, 2023


Luiheid is nie jou beste vriend nie
Spreuke 26:13 vertel van een luiaard se verskoning om nie te gaan werk nie. Hy sê vir homself net dalk is daar ‘n leeu op straat. Daarom is
Stephan Joubert
Sep 14, 2023
bottom of page
