top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Doen dit met eerbied
Die Gees gebruik die Bybel om met ons te praat. Sonder Hom kan ons nooit die boodskap van die Bybel behoorlik verstaan nie. Wanneer die Heil
Stephan Joubert
Aug 30, 2024


Die Gees is daar waar Sy Boek gelees word
Ons moet die Gees toelaat om ons lewe na Sy eie goeddunke in te rig. Ons hoef nie bekommerd te wees dat Hy ons lewenshuis in hierdie proses
Stephan Joubert
Aug 23, 2024


Laat die Gees jou hart volskryf
Hoe meer jy die Bybel lees en oordink, hoe meer word dit deel van jou geestelike metabolisme. Bestudeer die Woord, dan skryf die Gees tegely
Stephan Joubert
Aug 16, 2024


Kry dit in jou hart
Die kerknavorser, George Barna, bevind dat minder as 10% van gelowiges die Bybel as die vernaamste bron vir hulle eie geestelike groei besko
Stephan Joubert
Aug 8, 2024


Moenie die Bybel gebruik soos wat jy wil nie
Mense se eindelose vermoë om elke denkbare kolletjie in die lewe te verbind, net soos wat hulle wil, om antwoorde te kry, is stokoud. Dit is
Stephan Joubert
Jul 11, 2024


Op die regte tyd op die regte plek – God is in die detail
Ek lees nou die dag ʼn interessante ding: Behalwe vir die feit dat Elisama ʼn staatsekretaris vir die leiers van Juda in die tyd van koning Jo
Liezel Lüneburg
Jun 25, 2024


‘n Vet weermag is ‘n oneffektiewe weermag!
Ek hoor ‘n paar weke gelede ‘n baie eenvoudige, maar kragtige stukkie wysheid terwyl ek ‘n fliek kyk. Alhoewel ek die fliek nie kan onthou n
Roedolf Botha
Jun 18, 2024


Die strik van ooranalise (Overthinking)
Die meeste van ons is heeldag in ‘n gesprek met onsself. Ons gedagtes vloei van een onderwerp na 'n ander, basiese gedagtes soos iets, wat o
Elmarie van der Westhuizen
Jun 5, 2024


Ek het gehoor, maar…
Ek het gehoor: “Ons moet vir die Here werk.” Maar toe ontdek ek Hy het dit by die kruis namens my gedoen. Nou kan ek net vir die Here leef.
Stephan Joubert
May 13, 2024


Hanteer die Bybel met respek
Bybelverse, wat uit konteks aangehaal word, kry dikwels ’n lewe van hulle eie. Dit gebeur deesdae met tekste soos Genesis 12:3, waar die Her
Stephan Joubert
Feb 26, 2024


Gee dit gif
Ons leef in ‘n wêreld wat ons gedurig bombardeer met keuses. Skakel jy die TV aan, is daar oor die 50 kanale om van te kies en te keur.
Stephan Joubert
Feb 2, 2024


Die belangrikste padwyser vir my lewenspad
e midde van al die onbekende paaie, wat in 2024 op my wag, weet ek die enigste pad, wat altyd die regte pad is, is God S’n. Dis die pad, wat
Stephan Joubert
Jan 22, 2024


God vra nooit hoe gaan dit nie. Hy weet!
Mense vra graag vir mekaar: “Hoe gaan dit met jou?” God doen dit nooit nie, want Hy weet. Hy het al die feite tot Sy beskikking. Daarom ver
Stephan Joubert
Jan 11, 2024


Geweeg en swaar genoeg bevind
“Geweeg, geweeg en te lig bevind.” So klink die woorde, wat daar in Daniël 5 teen die muur verskyn om koning Belsasar se regering op te som.
Stephan Joubert
Sep 28, 2023


Terminator en die regte siening van ons spesie
Daar is een toneel in die destydse fliek, Terminator 2: Judgment Day, wat die aanvanklike omstandighede van die mens baie oortuigend aandui.
Roedolf Botha
Sep 26, 2023


Jesus nooi ons in sy verhaal in, nie andersom nie
Mense nooi graag vir Jesus in hulle lewe in, maar dit gebeur eintlik presies andersom. Jesus nooi ons in Sy eie verhaal in. Dit is nie ons,
Stephan Joubert
Sep 25, 2023


Ons onkunde oor God is dalk ons blinde kol
Wanneer die woord “sonde” opduik, dink mense gewoonlik aan morele oortredings. Immoraliteit, diefstal, dronkenskap en sulke dinge is dadelik
Stephan Joubert
Sep 11, 2023


Nie meer klip nie, maar vlees
Nie meer klip nie! Dis God se aangrypende boodskap met die Gees se koms. In die Ou Testamentiese era was klip God se vernaamste skryfmateria
Stephan Joubert
May 19, 2023


Leef ’n trefferverhaal, die Here S’n
Orals laat ons afdrukke agter van onsself. Ons vingerafdrukke, ons voetspore en ons teenwoordigheid maak tydelike en soms ook blywende afdrukke. Om seker te maak dat dit goeie afdrukke is, moet ons ons lewe gedurig toevertrou aan die hande van die Here. Paulus vertel juis in 2 Korintiërs 3:3 dat ons as gelowiges ’n lewende brief van Christus is. Hierdie brief word nie met gewone ink op gewone papier geskryf nie. Die Gees van die Here is met hierdie skryfwerk op ons harte besi
Stephan Joubert
May 18, 2023


Lewende briewe
2 Korintiërs 3 is ‘n merkwaardige, maar baie afgeskeepte hoofstuk in die Bybel. Net soos in Romeine 8, waarby ons tans ook stilstaan, onders
Stephan Joubert
May 12, 2023


Hoe hoër die goor emosies, hoe laer die IK
Ons dink nie helder en logies as ons baie kwaad is nie. Dan sê ons gewoonlik dinge waaroor ons na die tydspyt is. Ons dink ook nie helder of logies as ons bang is nie. Dan wil ons eintlik net daardie Trippel-V ding doen: vries, veg of vlug. Ons is fisiologies bedraad dat sulke negatiewe veg-, vries- of vlugemosies ons denke afsny. Wyse gedagtes en goor emosies kan nie gelyktydig binne ons gebeur nie. Anders gesê: hoe hoër die negatiewe emosies in onsself, hoe laer die IK. Of
Stephan Joubert
Apr 27, 2023
bottom of page
