top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Hoe Jesus ‘n lewe meet
Hoeveel is ‘n lewe werd? Dis in wese die vraag waarmee die prokureur, Kenneth Feinberg, net na die 911 gebeurtenis moes worstel. In die flie
Roedolf Botha
Aug 13, 2024


Los die regte probleem op
‘n Skeptiese vriend vra nou die dag vir my waarom ons Christene so aanhou met ons praatjies oor Jesus, sondevergifnis, evangelisasie en gees
Roedolf Botha
Jul 30, 2024


Een van die belangrikste Jesus-beginsels is ook die ongewildste
In een van die eerste drie gewilde Indiana Jones-flieks, Indiana Jones and the Last Crusade, was die hoofkarakter, ‘n argeoloog, op soek na
Roedolf Botha
Jul 16, 2024


God is groter as ons foute
Ek moet tot my eie skande bely dat sogenaamde “Christelike flieks” my gewoonlik met hulle oppervlakkigheid, swak storielyn en onoortuigende
Roedolf Botha
Jul 2, 2024


‘n Vet weermag is ‘n oneffektiewe weermag!
Ek hoor ‘n paar weke gelede ‘n baie eenvoudige, maar kragtige stukkie wysheid terwyl ek ‘n fliek kyk. Alhoewel ek die fliek nie kan onthou n
Roedolf Botha
Jun 18, 2024


Geloof is wat ons nodig het …
Die afgelope twee Dune-flieks is sekerlik van die beste wetenskapsfiksie van die afgelope paar dekades. Dit hanteer baie relevante lewenstem
Roedolf Botha
Jun 4, 2024


Gesonde bewondering van mekaar is belangrik
Soms voel ek dat die fliekindustrie na Covid, nog nooit weer werklik uit die as opgestaan het nie. Dis maar ‘n persoonlike gevoel. Die een f
Roedolf Botha
May 21, 2024


Die goeie idioot
Dit was Martin Luther, wat bekend was vir die uitspraak dat gelowiges moet ophou verwag dat die wêreld hulle soos slim filosowe gaan hanteer
Roedolf Botha
May 7, 2024


Ons hoop is op die kleintjies!
Ek kyk nou die dag ‘n fliek waarin ‘n klein, nietige en onbelangrike mensie sê: “I know exactly what to do. I’m just too afraid to do it.”
Roedolf Botha
Apr 23, 2024


Liefde is méér as empatie
Ek voel al ‘n geruime tyd effens ongemaklik met sekere tendense in ons samelewing, veral met betrekking tot die opvoeding van ons kinders. E
Roedolf Botha
Apr 9, 2024


Nog ‘n realiteitstoets
Ek sien onlangs ‘n kort video’tjie, gestuur deur ‘n diep gelowige persoon, wat nou weer die nuutste sonde van Hollywood probeer ontmasker.
Roedolf Botha
Mar 26, 2024


Binne of buite realiteit?
Ek lees nou die dag in een van die advertensies van ‘n tyddeelmaatskappy in Suid-Afrika, hierdie woorde: Escape reality! Onderaan die bladsy
Roedolf Botha
Mar 12, 2024


Om te beheer of om nie te beheer nie
Sommige skrywers en wysgere in die samelewing het soveel insig en wysheid oor die lewe dat ‘n mens byna nooit sal ophou om by hulle te leer
Roedolf Botha
Feb 27, 2024


Die waarheid is stil, en wysheid, sag
Elke nuwe jaar is vir my byna dieselfde. Na die stil, rustige vakansie trek die jaar weer weg met ‘n bang, nuwe energie en nuwe aktiwiteit.
Roedolf Botha
Feb 13, 2024


Dis tyd om te dink
Ek onthou toe ek nog ‘n kind was, was daar ‘n program op die TV, genaamd Beste Professor. Dit het gehandel oor ‘n universiteitsprofessor, wa
Roedolf Botha
Jan 16, 2024


Dis nie hoe hard jy kan slaan nie
Ek het groot geword in die tyd toe die baie gewilde Rocky-flieks op die skerms was. Ek was ‘n die hard fan. Ek was ‘n fan, nie omdat die pre
Roedolf Botha
Dec 5, 2023


Is jou vel op die spel?
Ek dink nou die dag weer aan die fliek Air Force One. Die fliek is nie in alle opsigte die beste storie nie. Dis Baie patrioties in die tipi
Roedolf Botha
Nov 21, 2023


Jesus-volgelinge moet poëties raak oor die dood
Die dood is ‘n realiteit, wat nie een van ons kan ontsnap nie. Die statistiek sê steeds dat een uit elke een persoon sterf! Dis vir ons alma
Roedolf Botha
Nov 7, 2023


Op soek na die ware Jesus?
Hier volg ‘n bietjie nuus uit die skeptiese wêreld: Ten spyte van die geloof van baie, word al hoe meer mense skepties oor ‘n hemelse Jesus.
Roedolf Botha
Oct 24, 2023


Wat bind ons saam?
In die onlangse fliek, Big George Foreman, skuil daar verskeie interessante lewenslesse. Soos voorheen verduidelik handel die fliek oor die
Roedolf Botha
Oct 10, 2023


Terminator en die regte siening van ons spesie
Daar is een toneel in die destydse fliek, Terminator 2: Judgment Day, wat die aanvanklike omstandighede van die mens baie oortuigend aandui.
Roedolf Botha
Sep 26, 2023
bottom of page
