top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Weet altyd waarheen jy op pad is
Ek onthou nog hoe The Talking Heads in 1985 gesing het hulle is “ On the road to nowhere .” Chris Rea het in 1989 gesing van “ the road...
Stephan Joubert
Oct 14, 2024


Vat die tyd reg vas
Daar is ook ‘n morele komponent verbonde aan tyd. Vandat horlosies doer in die veertiende eeu in kerktorings in Europa aangebring is, het...
Stephan Joubert
Oct 10, 2024


Ons is nie deel van ’n massaproduksieprogram nie
Ons elkeen is uniek deur die Here geskep. Hy het boonop ook in elkeen van ons verskillende talente en vaardighede verpak, wat ons ook tot...
Stephan Joubert
Oct 7, 2024


Jy hoef nie altyd in te pas nie
'n Amerikaanse vriend vertel my een keer dat ‘n troeteldierwinkel gedurende sy kinderdae nog alligators verkoop het. Hierdie reptiele is...
Stephan Joubert
Oct 3, 2024


Oppas vir oorbekendheid met God
Ons kan maklik oorbekend met die Here se dinge raak. Dit geld ook vir ons eie gebede en ons kerklike samekomste. Ons kan maklik...
Stephan Joubert
Sep 30, 2024


Geweeg en swaar genoeg bevind
“Geweeg, geweeg en te lig bevind.” So sê die skrif, wat in Daniël 5 teen die muur verskyn om koning Belsasar se regering saam te vat. Sy...
Stephan Joubert
Sep 26, 2024


Wees nederig, soos Jesus!
Die Britse koerant, “ The Times ,” het een keer vertel hoe koningin Elizabeth saam met haar lyfwag, Richard Griffin, by Balmoral gaan...
Stephan Joubert
Sep 23, 2024


Doen reg, dan hoef jy nie beloftes te maak nie
Belofte maak skuld. So lui die ou spreekwoord. Met ander woorde, jy moet jou woord hou. Jy moet doen wat jy beloof het om te doen. Die...
Stephan Joubert
Sep 19, 2024


Ons is nie uitgelewer aan ons basiese instinkte nie
Die natuur se basiese siklusse is nimmereindigend: geboorte, lewe, dood. Alle vorms van lewe op aarde loop hierdie pad. Dit herhaal van...
Stephan Joubert
Sep 16, 2024


Wanneer maklike woorde gewig dra
“Dis maklik vir jou om so iets te sê, maar jy staan nie in my skoene nie!” Hierdie woorde hoor jy soms as jy vir iemand sê om moed te...
Stephan Joubert
Sep 12, 2024


Oop hande, eerder as gebalde vuiste
Iewers in ’n gesprek tussen ‘n joernalis en Bono, die bekende rock-sanger en aktivis, merk hy op: “I was born with my fists up and putting them down is difficult for me.” Baie van ons kan hiermee identifiseer. Ons kan dit nie uitstaan dat alles rondom ons uitmekaar val nie. Of dat korrupsie en misdaad orals wen nie.
Stephan Joubert
Sep 9, 2024


Jy betaal, jy bepaal
’n Onderwyser vertel een keer vir my hoe hy met ouers moes gaan praat wie se kind onaanvaarbare teksboodskappe vir ander kinders...
Stephan Joubert
Sep 5, 2024


Kyk sagter
Kleintyd het my pa my geleer dat ek nooit ander mense uitkyk nie, veral nie in die kerk nie. “Ons gaan kerk toe sodat die Here ons kan...
Stephan Joubert
Sep 2, 2024


Leef eg, dan leef jy reg
Om skynheilig te wees, is om voor te gee wat jy nie regtig is nie. Die Encyclopedia Britannica beskryf ’n skynheilige as “a person who claim
Stephan Joubert
Aug 29, 2024


Moenie arm mense twee keer beledig nie
By een van die hulpprojekte, waarby ekerk betrokke is, vertel die bestuurder van ’n kinderhuis een keer vir my vrou dat mense graag ou klere
Stephan Joubert
Aug 26, 2024


Maak ’n digitale vingerafdruk met integriteit
Jyself het ’n digitale vingerafdruk. Hou dit in stand met die nodige integriteit deur die volgende te onthou
Stephan Joubert
Aug 22, 2024


Ons is nie God se advokate nie, maar…
God het nie ’n aardse regspan nie. Hy het nie een van ons ooit gekontrakteer om Hom te verdedig asof Hy iewers in die moeilikheid is nie. Hy
Stephan Joubert
Aug 19, 2024


Genade is nie karma nie
Taylor Swift is wêreldberoemd. Iewers sing sy: “Karma is a god.” Sy sing ook dit is haar “boyfriend … that’s coming back around.” Binne vers
Stephan Joubert
Aug 15, 2024


God hou van mense én diere
Iewers lees ek die volgende woorde van die bekende Amerikaanse digter, Walt Whitman (1819-1892): “Love the earth and the sun and the animals
Stephan Joubert
Aug 12, 2024


Ons is nie gevangenes van verveeldheid nie
Verveeldheid kom egter nie net by ruimtevaarders oor nie. Dit gebeur met ons almal. Sosiale media en selfone is deesdae die grootste sondebo
Stephan Joubert
Aug 8, 2024


Christus definieer ons lewe, nie ons probleme nie
Sommiges dink dit is God se voltydse werk om hulle deur al wat ’n storm is te kry. Dit voel altans so, as jy na baie plasings op sosiale med
Stephan Joubert
Aug 5, 2024
bottom of page
