Ekerk Bybelreis 3de kwartaal 2018 [nuus]
top of page

Ekerk Bybelreis 3de kwartaal 2018 [nuus]


Ons ekerk Bybelreis skop af Vrydag 20 Julie 2018. Hier is al die datums vir die 3de kwartaal. Kom drink saam koffie en eet 'n heerlike ontbyt by Cre-ate Restaurant by Moreletapark Gemeente. Ons is besig om saam deur die Matteus Evangelie te reis.

Ons hoop ons sien jou daar!


bottom of page