Turkye Toer saam ekerk en Ritme | 19 - 27 Sept 2019 [nuus]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Turkye Toer saam ekerk en Ritme | 19 - 27 Sept 2019 [nuus]


Ekerk, in samewerking met Ritme bediening reël 'n Bybelskool toer na Turkye, insluitend die sewe gemeentes van Openbaring. Hierdie toer geskied van 19 - 27September 2019. Stephan Joubert en Johan Smith sal die toer lei. Stephan Joubert sal die Bybelse aspekte en Johan Smith die geestelike deel van die toer hanteer. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van die apostels loop en 'n week lange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk. Registreer hieronder of kontak toere@ekerk.org vir meer inligting. Of lees meer deur hierdie skakel te volg.


bottom of page