Webinaar 14 Junie | (mis)leiding [nuus]
top of page

Webinaar 14 Junie | (mis)leiding [nuus]


Ekerk bied op 14 Junie 2018 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is "(Mis)leiding" en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema. Sien al die inligting hieronder, of kontak vir pierre@ekerk.org om meer uit te vind.

Tema: (Mis)leiding

Hierdie is ʼn webinaar oor leierskap. Meer spesifiek gaan dit oor leierskap in die konteks van ons huidige globale politieke klimaat. Daar word gesê dat ʼn samelewing net só goed vaar as sy leiers vaar. Die leier/s van ʼn land, organisasie of gemeente het eenvoudig ʼn bepalende effek op wat in die res van die sisteem gebeur. Dit wil egter voorkom of – nie net die Westerse samelewing nie – maar die ganse wêreld tans ʼn krisis beleef wat betref die standaard en kwaliteit van sy leierskap

Waar: Webinaar

Wanneer en sprekers: - 14 Junie 2018 gaan Roedolf Botha met ons oor hierdie tema gesels.

Tyd: 9:30 - 10:30.

Tema: (Mis)leiding

Koste: Gratis.


© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page