Luidadigheid [tendens]
top of page

Luidadigheid [tendens]


Slacktivism – die groei en val van ”goed doen vir goed voel”

Slacktivism word gedefinieer as “actions performed via the Internet in support of a political or social cause but regarded as requiring little time or involvement, for example signing an online petition or joining a campaign group on a social media website or application.” Kom kyk saam met ons na die tendens van slacktivism. Ons gaan in hierdie tendensverslag kyk na die konsep slacktivism, waar dit vandaan kom, asook plaaslike en internasionale gebeure rondom slacktivism. Ons gaan dan ook vra of slacktivism noodwendig goed of sleg is, asook hoekom die kerk en gelowiges bewus moet wees van hierdie tendens.


© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page