Ekerk Vrydae Bybelreis [nuus]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Ekerk Vrydae Bybelreis [nuus]


Ons Ekerk Vrydae Bybelreis is 'n geleentheid waar ons vanuit die Bybel oor die Bybel gesels. Elke kwartaal bespreek ons 'n Bybelboek. Die eerste kwartaal hanteer ons die Matteus Evangelie. Kom drink saam koffie en reis saam met ons deur God se Woord!


bottom of page