Waaragtigheid [tendens]
top of page

Waaragtigheid [tendens]


Reeds van die vroegste tye af vra ons onself die vraag af: Wat is waar? En dalk meer tot die punt: Wat behels waarheid? In 'n idealistiese wêreld is waarheid die spil waarom alles draai. Dis hoe ons reg en geregtigheid kan bepaal, en 'n regverdige samelewing kan verseker. In 'n idilliese wêreld is waarheid objektief vind- en verstaanbaar. Ons wil onsself wysmaak dat as ons net toegang tot die regte bronne het, ons sal kan weet wat die waarheid is en dienooreenkomstig kan glo en optree. Hoe dit ook al sy, ons wêreld vandag vra nuwe vrae oor die aard en bestaan van waarheid. In hierdie verslag wil ons die nuutste tendense rondom die begrip 'waarheid' ondersoek. Ons wil ook terugkyk na hoe waarheid deur die eeue heen verstaan is. Uiteindelik wil ons 'n gesonde Bybelse begrip van waarheid ook onder oë neem, wat ons dan hopelik sal lei tot 'n vars en relevante bedieningsfilosofie vir ons gemeentes en bedieninge.


© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page