• ekerk

Israel Toer saam ekerk | 30 Nov - 8 Des [nuus]


Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 30 November - 8 Desember 2017. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk. Registreer hieronder of kontak toere@ekerk.org vir meer inligting.

Lees en reigstreer hier.