top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Lag, dit is ’n opdrag!
Jordin Sparks skryf iewers: “If I don't laugh at least 20 times a day, it hasn't been a good day.” aie mense sal dadelik sê dit is naïef. Nogtans kry die meeste volwassenes dit sonder veel inspanning reg om 20 keer per dag te kla, te bekommer, of negatief te praat. In ’n nuwe boek oor die impak van humor (“Humour, Seriously”, 2020) verwys Jennifer Aaker en Naomi Bagdonas juis na navorsing wat bevind dat vierjariges sowat 300 keer per dag lag, terwyl dit veertigjariges ’n voll
Stephan Joubert
Dec 7, 2020


As dinge beter raak, word jy nie vanself blyer nie
Mense is van nature probleem-raaksieners. Dit bevind die bekende Amerikaanse navorser Dan Gilbert. In een van sy studies oor geluk kom hy tot die gevolgtrekking mense is oor die algemeen slegte beoordelaars van dit wat hulle gelukkig maak en wat nie. Selfs wanneer probleme binne enige situasie verminder, soek mense dadelik na ’n paar nuwe moeilikhede. Of hulle skep sommer ’n paar nuwes. Of hulle maak klein probleme skielik groter as wat dit tevore was.
Stephan Joubert
Oct 29, 2020


Koop tyd reg uit
Tyd loop. Tyd vlieg. Tyd is min. Tyd wag vir niemand nie. Tyd het nie brieke nie. Tyd gaan vinnig verby…
Stephan Joubert
Jul 23, 2020


Jesus doen sy beloftes!
Die Gees is Jesus se geskenk aan ons in sy plek. Soos wat Hy beloof het toe Hy op aarde was, sou Hy by die Vader die Gees ontvang as Hy sy ereplek langs die Vader inneem. Dan sou Jesus die Gees oor al sy mense uitgiet. Presies dit het op Pinksterdag gebeur. Ook vir jou en my geld hierdie aangrypende geskenk uit die hemel. God se Gees is die grootste gawe van God hier in die eindtyd om die kerk op koers te hou. Die Gees waarborg Christus se persoonlike teenwoordigheid by ‘n ie
Stephan Joubert
Apr 24, 2020


Jy kies nie die kaarte nie, maar jy kies hoe jy speel
Do all you can, with what you have, in the time you have, in the place where you are - Nkosi Johnson het dit gesê. Hy is op 12 jarige ouderdom dood. Tot op daardie stadium was hy ’n kampvegter vir kinders wat HIV slagoffers is, soos hyself. Aan sy eie klein lyfie het hy beleef die lewe is nie regverdig nie. Ongelukkig was dit nog nooit regverdig nie. Dit sal ook nooit wees nie. Nie almal kry gelyke kanse nie. Nie alle kaarte in die pak is eweredig uitgedeel nie. Party mense d
Stephan Joubert
Apr 20, 2020


Moenie van geluk ’n bewegende teiken maak nie
C.K. Chesterton het gesê daar is net twee maniere om genoeg te hê:
a. jy moet nog meer dinge op jou naam kry,
b. jy moet minder nodig hê.
Stephan Joubert
Mar 19, 2020


Wat steel jou vreugde?
“Weet jy wat steel nou rêrig my joy deesdae?”, hoor ek die een vrou vra vir haar vriendin so in die middel van hulle gesprek. Sy trek daai r
Ivor Swartz
Mar 10, 2020


Wees ’n goeie-nuus-maker
Die groot stories van die dag haal altyd die koerante se voorblaaie. Dit lei die nuus op die TV in. Hoofnuus is die belangrikste nuus van di
Stephan Joubert
Feb 17, 2020
bottom of page
