top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


My woorde soet soos heuning
In April 1865 is Abraham Lincoln, die Amerikaanse president, by ‘n teateruitvoering vermoor. Van die persoonlike items, wat later in sy jas
Elmarie van der Westhuizen
Apr 23


Ons is nie geestelike fixers nie
ns is nie mekaar se fixers nie. Dit is God se werk om mense op Sy eie maniere aan te raak deur Sy Gees. Om dit namens Hom te probeer doen én
Stephan Joubert
Jun 24, 2024


Klap hande vir ander
Hoekom is dit vir sommiges so moeilik om saam met ander, wat ’n prys of ’n toekenning kry, bly te wees? Of om ’n stukkie erkenning te gee aa
Stephan Joubert
Jun 20, 2024


Leeg getap
Dit gebeur so maklik dat ek self ná ‘n groot geleentheid, soos ‘n heerlike familievakansie (natuurlik nie altyd so heerlik nie), leeggetap v
Alet Gardner
Nov 22, 2023


Jesus maak my inmengerig … op die regte manier!
'n Klomp rowers wou een nag 'n klooster beroof. Hulle het verneem dat die plaaslike priester gereeld in sy preke na al die kerk se skatte verwys het. Nou wou hulle dit kom steel. Die priester het dadelik ingewillig en die rowers na 'n vertrek onder die kerkgebou geneem. Toe hulle daar instap, sien hulle ’n klomp arm mense, wat die aand daar oorgeslaap het. "Hier is die kerk se ware skatte," sê die priester toe vir die verbaasde rowers. "Om hulle te versorg, is om Christus sel
Stephan Joubert
Jul 31, 2023
bottom of page