top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Die regte soort respek gevra
Nadat Annanias en Safira tragies gesterf het, het daar ‘n groot eerbied vir die Here oor die Jerusalemgemeente neergedaal. Ja, dit is belangrik om respek vir God te hê. Hy is heilig. Sy Gees onderstreep dit in ons lewens elke dag. Maar eerbied beteken nie naakte vrees nie. Eerbied is gelyk aan respek en agting. Vrees wat nie met liefde gepaard gaan nie, is die verkeerde soort vrees. Om vir God bang te wees bloot net om sy straf te ontsnap, is die verkeerde rede om Hom te dien
Stephan Joubert
Sep 11, 2020


Talente - soos wonderlike musiekinstrumente
David Fulton is die stigter van Fox Software en 'n amateur violis. Hy versamel ook sedert die vroeë 1980’s skaars Stradivarius viole en het op ‘n stadium 22 viole gehad. Een van sy gunsteling Stradivarius viole is "La Pucelle", ‘n goeie viool wat goed bewaar is. Toe Vuillaume, een van die vorige eienaars in die middel van die 1800’s die viool gekoop het, het hy gesien dat dit nog nooit gebruik is sedert dit die hande van Stradivarius verlaat het nie.
Elmarie van der Westhuizen
Aug 5, 2020


’n Vinnige meesterklas oor die liefde
God is liefde. Hy het ons heel eerste lief. Hy het ons al die pad lief. Dit kos Hom ’n kruis om sy liefde vir ons te wys. Die Here vra dat ons Hom terug moet liefhê met alles in ons. Ook vra Hy dat ons mekaar moet liefhê. Om lief te hê, behoort vir ons maklik te wees. Dit is tog deel van ons identiteit as kinders van God. As ons nie liefhet nie, dan maak ons ’n bespotting van God se liefde vir ons en ons geloof in Hom. Die eerste Johannesbrief sê sommer padlangs dat ons leuen
Stephan Joubert
May 4, 2020


Só kan ons connect
Mense maak grappies oor hoe man en vrou mekaar teen die mure gaan uitdryf in hierdie tyd. Videos word rondgestuur oor verveelde gesinne wat nie weet wat om met hulleself aan te vang nie. Hierdie humor is natuurlik nodig en ons almal het nodig om te kan lag vir onsself.
Roedolf Botha
Mar 31, 2020


COVID-19 groei; ons geloof en liefde doen dieselfde!
Verlede Woensdag het die Wêreld Gesondheid Organisasie die corona virus tot ’n internasionale pandemie verklaar. Dit het gevolg kort nadat d
Stephan Joubert
Mar 16, 2020
bottom of page
