top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Gewone mense maak ook saak vir Jesus
Jesus het sy lewe verruil aan die kruis vir stukkendes, uitgeworpenes, gevallenes, dwelmgebruikers, misdadigers, duiwelaanbidders, randfigure en kie. Dit is waar. Maar Hy het ook die kruispad geloop vir gewone mense wat gewone lewens leef. Jy hoef regtig nie ’n baie groot sondaar te wees voordat God jou liefhet, of voordat Jesus kans sien om jou laste op sy skouers te tel nie. Ook hoef jy nie ‘n verloste duiwelaanbidder te wees, of ‘n gewese dwelmslaaf voordat jy ‘n kragtige
Stephan Joubert
May 21, 2020


Anderkant die kruis
Jesus se aardse sending het spoedig ontaard in ’n lewensgevaarlike sending. Sy ontmaskering van die godsdienstiges se doodsheid, asook sy omgee vir onreines en sondaars het Hom uiters ongewild gemaak in die kringe van die magshebbers van die dag. Nogtans het Jesus se radikale boodskap van genade sondaars, verlorenes en randfigure se harte op elke plek aangeraak. Verlore mense is opgespoor. Siekes is genees. Bose magte het die wyk geneem. Die hemele het oopgegaan bokant stukke
Stephan Joubert
Apr 16, 2020


Toe gaan die Seun van God dood
Kan die Kind van God doodgemaak word? Dit is eintlik ’n skrikwekkende vraag, om die minste te sê. Tog is dit die realiteit waarmee die kruis van Golgota ons elkeen konfronteer. Dit wat daar by die kruis gebeur het met Jesus, is in een woord skrikwekkend. Geen twyfel hieroor nie. Jesus se kruisdood is haarfyn georkestreer deur die godsdienstige en politieke magshebbers van die dag. Sy stem moes met geweld stilgemaak word. Presies dit het hulle ook reggekry, - totdat Jesus die
Stephan Joubert
Apr 9, 2020


God se liefde het ’n lyf
Hy het die wêreld vir altyd andersom laat draai- hierdie Man wat geen boek geskryf het nie, geen land regeer het nie, geen weermag rondom Homself geskaar het nie, en geen politieke of ekonomiese mag besit het nie. Ek praat van Jesus. Sy dissipels was eenvoudige mense. Sy aanhangers het uit sondaarskringe gekom. Sy vyande het hom afgeskryf as ’n godslasteraar, maar sy navolgers het bely Hy is die Messias, die Seun van God. Met sy woorde het Jesus bose magte laat vlug en siekte
Stephan Joubert
Apr 6, 2020


My God, my God waarom?
Musiek is deel van die lewe en van die dood. Daarom sing ons ook by begrafnisse. Maar Jesus sing selfs terwyl Hy besig is om dood te gaan. Meer korrek, Hy kreun die woorde van Psalm 22 uit daar aan die kruis: “My God, my God, waarom het U my verlaat?” 'n Klaagpsalm weerklink daar by Golgota op die Seun van God se lippe, een van verlatenheid.
Stephan Joubert
Apr 2, 2020


Die Here is by jou
Ek het al so baie beleef dat mense in ‘n tyd wat hulle swaarkry, baie vrae het of vra. Hoe meer antwoorde hulle kry, hoe meer
Marietjie Joubert
Feb 25, 2020


Helde van die Kruis
Die aaklige gebeure van die afgelope paar weke in ons land het almal kwaad gemaak, en almal is moeg, en skree “genoeg is genoeg”. Dis tyd om
Ivor Swartz
Sep 24, 2019
bottom of page
