top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Doen die Bybel in drie sinne
Ek kan die hele Ou Testament in drie sinne vertel, sê iemand vir Len Sweet, ’n Amerikaanse teoloog en skrywer. Toe doen hy dit: “Ander volke het ons probeer doodmaak.” “Deur die Here se goedheid het ons oorleef.” “Kom ons eet!” Toe sê die persoon vir Len hy kan ook die Nuwe Testament in drie sinne opsom: “God sê: Ek het jou lief in Christus.” “Ek vergewe jou.” “Kom ons eet!”
Stephan Joubert
Nov 29, 2021


Om te lewe met die regte gesindheid
Ek is ‘n onderwyseres en daarom is ek mal oor Vrydae. O, om net op ‘n Vrydagmiddag ‘n kuier met ‘n vriendin in te haal! Om op ‘n Vrydagaand net luilekker voor die televisie te ontspan! Verlede Vrydagaand het ek koud gekry, daar was beurtkrag, die positiewe Covid-getalle het gestyg en boonop moes ek baie skoolwerk gedurende die naweek doen. Kort voor lank was ek in ‘n swartgallige bui en het oor alles gekla.
Helena Smith
Jun 29, 2021


Goeie Bedoelings
Ek dink deesdae baie aan my oorlede moeder. Sy was ‘n yster in my lewe. Haar storie en hoe sy ons grootgemaak het, beslaan ‘n groot deel van
Ivor Swartz
Oct 20, 2020
bottom of page
