top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Hoe om anderkant die “bubble wrap” vir Jesus te leef (... en goed te getuig)
Ek weet nie wat is die regte woord vir “bubble wrap” in Afrikaans nie. Maar jy weet waarvan ek praat. Ek bedoel daardie plastiese verpakking
Stephan Joubert
Feb 10, 2020


Een maak een
Eenheid is die hartklop van God. Hy is een. Hy wil ook sy EEN-heid met ons deel. God wil nie alleen wees nie. Hy wil sy hart met ons deel. God se eenheid met sy Seun en die Gees, soos wat Jesus dit in Johannes 17 ook vir ons afbid, moet konkreet met ons gedeel word. Daarom dat die Gees gekom het om ons almal een te laat wees.
Stephan Joubert
Jan 31, 2020
bottom of page
