top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Vergeet van nog ’n sarsie anti-Kersfees klagtes
‘n Mens kan darem ook nie deur enige Kersfeesseisoen gaan sonder om die normale sarsie klagtes aan te hoor oor die kommersialisering van hierdie feestyd nie. Ek onthou in my kinderdae was daar ‘n jaarlikse preek hierteen. O ja, daar is ’n klompie grootmense wat geen jaar laat verbygaan het sonder om te murmureer oor die “verwêreldliking” van Kersfees nie. Ek het nie ’n idee gehad wat hierdie woord beteken nie. Tog het ek agtergekom dit is party mense se tydverdryf om rondom h
Stephan Joubert
Dec 21, 2020


Dankbaarheid
Gedurende grendeltyd het ons ‘n baba hond gekry. Penny! Sy is ‘n sjokolade bruin Yorkshire terrier. Sy was bitter klein toe ons haar gaan haal het. Sy het van die eerste oomblik diep in ons harte gekruip. Ons is intens lief vir haar. Haar opgewondenheid vir die lewe is absoluut aansteeklik.
Marietjie Joubert
Jun 16, 2020
bottom of page
