top of page
Toer na Turkye, 2026 & 2027, vol bespreek
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Ons leef met die ewigheid in ons harte
Ons fokus nooit ons aandag op dit, wat ons hier rondom ons sien nie. Ons fokus ons aandag op dit, wat ons nog nie met ons eie oë kan raaksie
Stephan Joubert
Aug 1, 2024


Vat elke kans betyds - dis al kans wat daar is
Ek wens ek kon die lewe so stadig maak soos deesdae se rugbybeslissings, waar elke oortreding en elke drie vanuit honderde hoeke in stadige
Stephan Joubert
Jul 29, 2024


Groei, dan leef jy
Verandering is die hartklop van die lewe. Om passief te leef, is om stukkie vir stukkie afgestomp hier binne-in onsself te raak. Dit is om i
Stephan Joubert
Jul 25, 2024


Ons is nie suurpruime nie
“Tjips, hier kom die predikant.” Hierdie flou opmerking moes ek soms aanhoor toe ek nog ’n gemeenteleraar was. ’n Ma het selfs een keer tyde
Stephan Joubert
Jul 22, 2024


Gaan maak reg … of nie?
Jesus sê ’n paar keer dat God ons vergeef, soos wat ons self ander mense vergeef. Moeilike woorde hierdie! Ons almal het iewers ’n afgebrand
Stephan Joubert
Jul 18, 2024


Omgee is ook goeie dade
Het dit jou ook al oorgekom? Jy sit iewers in ’n koffiewinkel, “minding your own business”, soos wat die Engelse sal sê. Dan praat onbekende
Stephan Joubert
Jul 15, 2024


Moenie die Bybel gebruik soos wat jy wil nie
Mense se eindelose vermoë om elke denkbare kolletjie in die lewe te verbind, net soos wat hulle wil, om antwoorde te kry, is stokoud. Dit is
Stephan Joubert
Jul 11, 2024


Kry woede en skuldgevoelens uit jou lewe
Skuldgevoelens is die goorste emosie op aarde. Ernstig! Mense, wat skuldig voel, beleef gedurig hulle is ander mense se gevangenes. Hulle is
Stephan Joubert
Jul 8, 2024


Omskep alleenwees in saamwees
Genesis 2:4-25 se skeppingsverhaal vertel op ’n beeldryke wyse vir ons hoe God die eerste mense geskep het. Nadat God die man gemaak het, he
Stephan Joubert
Jul 4, 2024


Hoop is nie ‘n plasebo nie
Hoop dien as ’n skokbreker om die harde realiteite van die lewe te absorbeer. Steinbeck meen selfs dat as mense nie diep en onbewustelik glo
Stephan Joubert
Jul 1, 2024


Herwin jou kinderlike opregtheid
Verlies het nie net te make met stukkende verhoudings en dood nie. Dikwels is verlies ook emosioneel of geestelik van aard. Judith Viorst sk
Stephan Joubert
Jun 27, 2024


Ons is nie geestelike fixers nie
ns is nie mekaar se fixers nie. Dit is God se werk om mense op Sy eie maniere aan te raak deur Sy Gees. Om dit namens Hom te probeer doen én
Stephan Joubert
Jun 24, 2024


Klap hande vir ander
Hoekom is dit vir sommiges so moeilik om saam met ander, wat ’n prys of ’n toekenning kry, bly te wees? Of om ’n stukkie erkenning te gee aa
Stephan Joubert
Jun 20, 2024


Hoop het nie geloop nie
Hoop het geloop. Dit het die pad gevat. Hoop het saam met baie Suid-Afrikaners, wat buiteland toe is, geëmigreer. Of dalk nie. Dalk dink ons
Stephan Joubert
Jun 17, 2024


Goeie raad vir slaaploosheid
Nou en dan tref slapeloosheid ons almal. Soms is dit ons eie bekommernis oor die dag van môre, wat ons wakker hou. Maar van Asaf se soort wa
Stephan Joubert
Jun 13, 2024


God is nou hier
So voel sommige mense. Presies dit gebeur ook met Asaf, die skrywer van Psalm 73. Aanvanklik is hy sommer baie omgekrap. Hy gooi amper die h
Stephan Joubert
Jun 10, 2024


Volg hierdie drie reëls as jy iets skryf
W. Somerset Maugham sê tong in die kies: “There are three rules for writing a novel. Unfortunately, no one knows what they are.” Skryf is ni
Stephan Joubert
Jun 6, 2024


Jesus is ook in die middel
“Stuck in the middle with you.” Onthou jy nog hierdie trefferliedjie uit 1973? Om “stuck” in die middel te wees, is glad nie lekker nie. Dit
Stephan Joubert
Jun 3, 2024


Daar is nie altyd ’n kyk-weer in die regte lewe nie
Ek wens soms ek kon die lewe so stadig maak soos deesdae se rugbybeslissings, waar elke oortreding vanuit honderde hoeke bekyk word en boono
Stephan Joubert
May 30, 2024


Karakter troef talente
Talente loop hand aan hand met ons oorgeërfde vaardighede en aanlegte. Karakter neem egter vorm aan deur ons lewenslange toewyding aan God
Stephan Joubert
May 27, 2024


Leer by die Koning wat dien
Ek onthou die verhaaltjie van ’n koning wat baie beïndruk was met die advies wat ’n wyse man vir hom gegee het. Toe sê die koning: “Ek sal v
Stephan Joubert
May 23, 2024
bottom of page
