My Leef-Storie [Episode 10] Ek droom in volkleur [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-Storie [Episode 10] Ek droom in volkleur [video]



Vandag het ons by die dames geleer dat drome baie meer as materialistiese drome is, dat hul drome baie meer gerig is op hul verhoudinge en om voluit te lewe vir Jesus elke dag. Om in jou swaarkry te bly hoop en jou vertroue in Jesus te stel is nie net jou behoud nie maar ook jou getuienis. Om te kan droom is om hoop te hê vir die toekoms. En solank jy nog hoop het, kan jy ‘n verskil maak in ander se lewens.



bottom of page