My Leef-Storie [Episode 8] Vrede met die verlede [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-Storie [Episode 8] Vrede met die verlede [video]


Seerkry is ‘n onvermydelike deel van ons lewensreis. Die kuns lê wel daarin hoe ons die seerkry gaan hanteer, vrede maak en dit agter ons sit. Vir sommiges kom vergifnis maklik, vir ander is dit ‘n proses. In vrede en vergifnis leer mens om deernis te hê vir die wat jou seergemaak het. Maar tog bly dit ons keuse om heel aan die anderkant uit te kom en vanuit die getuienis in oorwinning te leef oor die verlede.


bottom of page