My Leef-Storie [Episode 9] Wat maak jou lag? [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-Storie [Episode 9] Wat maak jou lag? [video]


Die bekende Amerikaanse skrywe Mark Twain het eendag hierdie ware woorde gesê: “Ons het almal net een werklik doeltreffende wapen teen die aanslae van mense en die wêreld, en dit is die vermoë om te kan lag.” Die week lag ons saam met die dames en vind uit waarin hulle vreugde lê.



bottom of page