• ekerk

My Leef-Storie [Episode 1] Toe glimlag die lewe vir my [video]



Welkom by nog ‘n ekerk MY LEEFSTORIE episode. Laas week het ons die 4 dames ontmoet saam met wie ons op reis gaan vir die volgende paar weke. Hierdie week vertel hulle vir ons van, toe die lewe vir hulle geglimlag het, wat was hoogtepunte in hul LEEFSTORIE tot dusver.