• Stephan Joubert

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 4 [video]


Ons sluit eerskomende Woensdag aand ons Ekerk Lewendig Bybelskool oor Jeremia af. Indien jy die eerste klompie gemis het kan jy dit gerus opvang by hierdie skakel: https://www.ekerk.org/artikels/categories/bybelskool-jeremia


Hier is die notas vir hierdie Bybelskoolreeks:

Jeremia- ekerk Bybelskool Stephan Jouber
.pdf
Download PDF • 282KB