• Stephan Joubert

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 1 [video]


Kom reis saam deur die boek Jeremia. Gedurende vier Woensdae aande in Augustus, gaan ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool stilstaan by hierdie Bybelboek.


Laai die notas vir hierdie Bybelskool af hier:

Jeremia- ekerk Bybelskool Stephan Jouber
.pdf
Download PDF • 282KB