top of page

God stap saam op die hardepad: Op reis saam met Jeremia. Deel 3 [video]


Kom reis saam deur die boek Jeremia. Gedurende vier Woensdae aande in Augustus, gaan ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool stilstaan by hierdie Bybelboek. Indien jy die eerste deel gemis het kan jy dit opvang by hierdie skakel: https://bit.ly/3T52xbT.


Indien jy nog nie die notas afgelaai het nie, kan jy dit kry by hierdie skakel:

Jeremia- ekerk Bybelskool Stephan Jouber
.pdf
Download PDF • 282KB


bottom of page