- deur Mynhardt van Pletsen
Hoe lyk effektiewe kommunikasie? [video]
Ons het 'n nuwe video reeks vir julle. Ons almal sukkel om te kommunikeer: hetsy aanlyn, met ons eggenoot of baas. Vir die volgende 5 weke gaan ons kyk hoe ons effektief kan kommunikeer.