Wat kan ons verwag? [tendens]
top of page

Wat kan ons verwag? [tendens]


Lees en leer saam met ons op ons blitstoer deur van die hoofareas in die hedendaagse lewe en kyk of jy self iets kan bespeur van nie net hoe God aan die werk is in die wêreld nie, maar ook hoe ons ons eie bedieninge, besighede, families en vriendekringe kan posisioneer om in te skakel dáár waar Hy reeds aan die werk is.


bottom of page