Preek: Getuienislewering [Video]
top of page

Preek: Getuienislewering [Video]


Stephan kyk eers na hoe Jesus getuienis gelewer het – hy merk op dat Jesus nooit mense met die hel gedreig het nie – Hy het stories vertel! Jesus se eerste plan is nie om ouens in die hemel te kry nie, Jesus se eerste plan is om die hemel op die aarde te kry! Om getuienis te lewer moet ons intensioneel in die wereld wees – om waar daar nie smaak is nie sout te wees en saam met mense te kuier en te fellowship.

Opgeneem as ’n KykNuut episode tydens ’n erediens by Moreletapark Gemeente.


bottom of page