top of page
  • Writer's pictureStephan Joubert

Vreemdelinge in die land, maar heiliges in God se hand (1 Petrus deel 1) [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig preek eerskomende Sondag, 7 November om 9:00. Stephan Joubert gaan vir die volgende twee Sondae preek uit 1 Petrus. Sy tema hierdie Sondag is "Vreemdelinge in die land, maar heiliges in God se hand". Almal is welkom!




bottom of page