• Pierre Engelbrecht

Hoe lyk Goddelikke dringendheid? [video]


Sondag oggend om 9:00, tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending, staan ons stil by Jesus se dringende hart. Kom kuier saam rondom God se Woord tydens hierdie regstreekse uitsending.