• Stephan Joubert

Nehemia (Deel 2): Plan-doeners en lofprysers vir die Here [video]


Sondag 24 Oktober om 9:00 gaan Stephan Joubert verder met sy Ekerk Lewendig Preek waar hy uit Nehemia preek. Sy tema vir Sondag is "Plan-doeners en lofprysers vir die Here". Ons hoop om jou regstreeks te sien!