Loer gerus deur die volgende afdelings:
Goeie Nuus // Kernkrag // Aanbidding // Arbeid // BBPs //
Een Tot Een // Grond Vat Stories // Huwelik // Jongspan //
Koffie // Nood // Omgee // Pitkos // Resensies //
Die Kosblik // Vrou
Moet definitief ook nie die mis nie:
Vir die argiewe, kliek hier om alle ekerk artikels van Junie 2008 tot Februarie 2010 af te laai.
Loer ook in by ekerk se Engelse webblad: www.echurch.co.za.
deur Stephan Joubert
Taal leef. Woorde het gevolge. Kyk net hoe ‘n doodgewone woordjie soos “dankie” mense se lewens beïnvloed. Of ‘n kort sin soos: “Ek gee om!” Die drie skaarste woorde op aarde, “Ek is jammer,” is ewe…
MeerGepubliseer deur Ekerk op 17 Mei 2012 om 7:00
deur Rene van Zyl
Ek wat maar net ’n kat is, verstaan een ding nie mooi nie: julle weet mos, partykeer doen mens iets verkeerd en jy kry pak en jy leer jou les maar nie lank daarna nie doen jy dieselfde ding weer. Soos om…
MeerGepubliseer deur Ekerk op 16 Mei 2012 om 7:00
deur Alet Gardner
Ek kan geestelik gesond lewe deur in gehoorsaamheid aan God se opdrag (Efesiërs 5:18) die Heilige Gees met ‘n wilsbesluit toe te laat om beheer te neem van elke area van my lewe, van elke ‘kamer’ van die…
MeerGepubliseer deur Ekerk op 16 Mei 2012 om 7:00
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
