• Jan van der Watt

Hoe kom ek by die hemelpoort in? Het ek iets nodig, of stap ek sommer deur? [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek. Tydens hierdie regstreekse uitsending kyk ons vanuit God se Woord na hoe ons by die hemelpoort inkom? Het ons iets nodig of stap ons net in?