• Stephan Joubert

Jesus, (Gas)Heer by my tafel en (Gas)Heer in my lewe [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 18de September om 9:00. Tydens hierdie regstreekse uitsending gaan Stephan Joubert nagmaal bedien. Kry dus solank jou Bybel, brood en wyn/sap reg om saam nagmaal te vier as Ekerk familie.