"EK IS..." Op reis saam met Jesus se sewe "Ek is" uitsprake in Johannes. Deel 9 [video]
top of page

"EK IS..." Op reis saam met Jesus se sewe "Ek is" uitsprake in Johannes. Deel 9 [video]


Ons sluit ons Ekerk Lewendig Bybelreis af die 11de Maart. Ons kyk terug na die sewe "Ek is" uitsprake in die Johannesevangelie en vra wat is die doel van hierdie "Ek is" uitsprake.




bottom of page