"Ek is" die Opstanding en die Lewe [video]
top of page

"Ek is" die Opstanding en die Lewe [video]


Ons reis verder tydens ons Ekerk Lewendig Bybelreis terwyl ons kyk na die "Ek is" uitspraak van Jesus in die Johannesevangelie. Ons staan stil hierdie week by Johannes 11 waar Jesus sê "Ek is die Opstanding en die Lewe".



bottom of page