"EK IS..." Op reis saam met Jesus se sewe "Ek is" uitsprake in Johannes. Deel 1 [video]
top of page

"EK IS..." Op reis saam met Jesus se sewe "Ek is" uitsprake in Johannes. Deel 1 [video]


Ons skop 2022 af met ‘n nuwe tema tydens ons Ekerk Lewendig Bybelreis. Ons gaan vir die eerste kwartaal op Vrydae om 9:00 saam reis en kyk na die “Ek is” uitsprake van Jesus in die Evangelie van Johannes. Ons skop Vrydag 14 Januarie af met ‘n inleiding tot hierdie tema.




bottom of page