• Pierre Engelbrecht

Bybelskool Psalm 147 [video]


Ons tweede laaste Ekerk Lewendig Bybelreis vir die jaar, staan ons stil by Psalm 147. Kom reis saam Vrydag 3 Desember om 9:00.