top of page
  • deur Pierre Engelbrecht

Respondente wat aktief is in 'n plaaslike gemeente in ons Jeug & Kerk Navorsing


Die doel met hierdie navorsing is om die houding en verhouding van hoërskooljeug met hulle plaaslike kerk te meet. Om hierdie verhouding meer akkuraat te meet, is dit noodsaaklik om te kyk hoe die respondente wat aangedui het dat hulle aktief by ‘n plaaslike gemeente insluit (“Ja” op Vraag 4), oor die kerk voel.

Laai die hele verslag af hier.


bottom of page